Pages Navigation Menu

Trompoppies

trompoppiestrompoppies 1Ons skool se Trompoppies bestaan uit die Junior Fase meisies (Graad 1 tot 3).  Ons oefentye is gedurende skooltyd vir die Graad 3 leerders en direk na skool vir die Graad 2 leerders op Maandae en Woensdae.

Daar is geen kostes aan verbonde nie, behalwe ouers moet die nodige Trompoppie hempie aankoop.  Ons Trompoppies tree op by verskeie funksies waar ons ons Skool verteenwoordig.
Afrigter: Mariette Wagenaar
0828539631