Pages Navigation Menu

Rugby

Laerskool Rugby

Port Natal se Laerskool–afdeling neem jaarliks aktief deel aan rugby .

Ons o/13 span neem aan 2 groot toernooie/rugbydae deel nl. die Asjas Steenkamp Sportdag in Empangeni  asook die Fascor Port Natal Rugbyweek wat by ons eie skool aangebied word, en daarna ook aan die bekende Northlands Sportdag.

Ons het ook spanne in die 0/7,/8,/9,/10  en 11 ouderdomsgroepe, wat elke week getrou oefen en gereeld aan wedstryde deel neem.

Die Porties lyk altyd goed op die veld en vertoon altyd goeie sportmanskap.

 

 
 rugby ls.1  rugby ls 2  rugby ls