Pages Navigation Menu

Portie-sosiaal

OPE-DAG

Die jaarlikse Ope-dag word afgeskop met ‘n kort bekendstelling in die saal.  Die leerders woon daarna verskeie klasse by wat hulle aan hoërskoolvakke bekendstel.  Die klasse word met kreatiwiteit aangebied en die leerders maak dit entoesiasties mee.  Daarna kan die leerders heerlik ontspan in ons swembad en is altyd ‘n hoogtepunt!

Die aandfunksie vir voornemende ouers word keurig aangebied en spoor ouers op verskeie vlakke aan om hul kinders na Port Natal te stuur.

opedag 2 opedag 3 opedag 4

 

Vorie-dag

 
vorie3 vorie1 vorie6
vorie4  vorie10  vorie8 (4)
 
   

 UITSTAPPIES

 

 

gr1 (3) gr1.2 gr1 1 (3)
 
 uitstappie gr 4 - 1 (3)  uitstappie gr 4 - 2 (3)  uitstappie gr 4 - 3 (3)

ENTREPRENEURSDAG

 

 ent1  ent4  ent3