Pages Navigation Menu

Redenaars

RedenaarsE.G. Jansen redenaars

Port Natal Skool het ‘n trotse tradisie van uitmuntende sprekers en plaas ‘n hoë premie op die ontwikkeling van hierdie belangrike lewensvaardigheid.

ATKV Redenaars

Port Natal Skool ondersteun elke jaar die ATKV se redenaarskompetisie. Daar word van die leerders verwag om voorbereide en onvoorbereide toesprake oor aktuele temas te lewer.  Port Natal Skool neem jaarliks deel aan die E.G. Jansen Redenaarskompetisie.

By Port Natal Skool besef onderwysers en leerders die waarde van goeie kommunikasie en weet dat openbare redevoering môre se leiers kweek.