Pages Navigation Menu

CSV

imagine 1

CSV

Port Natal Skool heg groot waarde aan ‘n Christelike opvoeding. Daar is:

  • Skriflesing en gebed elke oggend.
  • Skriflesing, gebed en ‘n kort rede deur ‘n geestelike tydens saalbyeenkomste.
  • Gebed in elke klas voor verdaging aan die einde van die skooldag.
  • ‘n Lewendige CSV-groep met ‘n program wat baie leerders trek.
  • ‘n Groot belangstelling in CSV-kampe en uitreik-aksies.
  • ‘n Hoof en personeel wat met hulle voorbeeld en optrede wys dat hulle Christene is.
  • Baie Porties wat entoesiasties by hulle kerke se jeuggroepe inskakel en hulle Christenskap uitleef.

 

IMAGINE:
Donderdagaande tussen 18:00 – 20:00 kom die Imagine groep bymekaar in dieimagine 2

klein saaltjie. Imagine is vir jong gelowiges, denkers en doeners wat voluit vir ons Koning leef.

Hierdie kwartaal se tema is LIEFDE/ROOI

Hier is Port Natal Skool en Gemeente se tieners op die Imagine kamp te Pretoria.  Ons is SO TROTS om so ‘n groot groep tieners te kon stuur!

 

 

 

 

imagine 1