![]() | Superintendent Eddie van Rensburg het op 23 Maart ‘n groep ouers in die skoolsaal toegespreek oor die gevare waaraan kinders by openbare plekke soos winkelsentra ens, blootgestel word, veral met die oog op die komende wêreldbeker sokker toernooi. Ons is baie dankbaar vir sy bydrae. |
