6 Port Natal spellers by die o/19 was in die span opgeneem en 1 (Chanel
Ebing) het die AVS SA span gemaak. Sy is die doelwagter op die fotos.
Die 6 is
Wianri Kriel (Kaptein)
Deidre Nel
Chanel Ebing
Andrea Coetzee
Rozanni Honiball
Erina Rautenbach
O/16
Melissa Engelbrecht
Bronwyn Logtenberg
Jamie-lee Morris
Peggy Allers
Lizell van der Merwe
Aldelinde Geldenhuys
Mari de Jager
Delrieke Kriel
Eloane Engelbrecht

