Graad Vier Uistappie

E-mail Print PDF

Die Graad Viers het op 'n opvoedkundige uitstappie na die "Harvestry" gegaan. Hulle het insekte bestudeer en aan verskillende aktiwiteite deelgeneem.