Pages Navigation Menu

Ons Kampus

 

 opedag 4
 opedag 2
 opedag 2014 1
 opedag 3
 fasiliteite
 conference facilities

PORTIE KLEREWINKEL

Cell:  082 345 4845

TYE:

MAANDAG:  12:00 – 14:45

DINSDAG:  12:00 – 14:45

WOENSDAG:  07:45 – 10:00

DONDERDAG:  12:00 – 14:45

VRYDAG:  07:45 – 10:00

 

LABORATORIUMS:

Hoërskool Port Natal beskik oor twee laboratoriums. Elke laboratorium word toegeken aan ‘n personeellid wat die onderskeie vakke aanbied.

Vanaf gr.8 tot gr.12 klasse word voltyds daar aangebied asook praktiese werk deur die leerlinge en demonstrasies van eksperimente.

In die Fisiesewetenskappe- en Natuurwetenskappe departemente beskik elke laboratorium oor agt werkstafels waar leerlinge in groepe van 4 tot 6 saamwerk.

Leerlinge werk slegs met nie-gevaarlike chemikalieë. Sekere duur apparaat word ook net vir demonstrasies aangewend.

In Lewenswetenskappe en Natuurwetenskappe word lewende plant- en diermateriaal aangekoop vir disseksie.

 

REKENAARSENTRUMS:

Die skool beskik oor ‘n ten volle toegeruste Rekenaarsentrum wat die onderrig van Inligtingstegnologie en Rekenaar Toepassings Tegnologie  fassiliteer.

 

TWEEDEHANDSE KLEREWINKEL

Die Tweedehandse Klerewinkel vir tweedehandse klere word op ons skoolgronde bestuur.   Kontak mev. Dalene Olivier vir enige klerebehoeftes. Klere word teen ‘n minimale bedrag verkoop en is slegs beskikbaar per afspraak.

 

SNOEPIE:

07:00 tot 14:30

Waar honger Porties hulle innerlike kan versterk.
Daar word deurgaans gepoog om gesonde, smaaklike kos aan die leerders te voorsien.
Kwaliteit lekkers en sappies is beskikbaar.

 

BOEKWINKEL

Ons Tweedehandse Boekwinkel is beskikbaar vir alle skryfbehoeftes en handboeke.

Sel.nr. 081 427 8996.

e-pos:  ecarrega@mweb.co.za

Tye:  -8:00 – 14:30

Printing:  A4 – swart en wit en kleur

Laminering – A3 en A4

 

SPORTFASILITEITE

Klanksisteem wat hele area dek

2 rugbyvelde met spreiligte

‘n gras-atletiekbaan

2 tennisbane

‘n weervaste-netbalbaan

Krieketnette

Hokkievelde

Swembad

Skoolsaal met verhoog

Klankstelsel

Beligting

700 Stoele