Pages Navigation Menu

Inligting

Ons huis weg van die huis. Hier leer ons almal saam, nie net skoolwerk nie, maar ook van die lewe. Hier eet ons ook baie lekker. Ons het ook sosiale geleenthede waar ons interaksie het en ook “homecell” groepe vir geestelike groei.

Huis W.O.Read is die beste koshuis in die land. Ons personeel is ons ouers en ons lief hulle baie. Hierdie huis bied ‘n huislikheid wat geen gastehuis kan verbeter nie.

 

koshuis klein koshuis5 (3) koshuis4 (3)
koshuis1 (3) koshuis2 (3) koshuis3 (3)

)