Pages Navigation Menu

Biblioteek

Port Natal se Biblioteek:

Dankie vir 500 sms’e!biblioteek
Ons is trots om aan te kondig dat ons ons doelwit van 500 sms’e bereik het om ons Biblioteeksentrum te kan begin.  Graag wil ons een en almal bedank vir jul bydrae tot hierdie groot droom.  Die goeie nuus is dat daar ʼn bedrag van R 45 000 deur Solidariteit Helpende Hand aan ons projeksentrum uitbetaal word!!  Dis nou SPANGEES op sy beste!!!

 

 

 

 

 

 bib 1  bib 2  bib 3
bib 4  bib 5  bib 6
 IMG_4052  IMG_4054  IMG_4055
IMG_4056 P1030926 P1030927
P1030928 P1030929