Pages Navigation Menu

Hoërskool

matrieks 2014Matriekuitslae 2014 

Port Natal Skool bou in 2014 voort op 100 % slaagsyfer.  Baie baie geluk aan ons matrikulante van 2014 asook ons fantastiese personeel.

Baie geluk aan Carla Nel ~ ons toppresteerder tydens 2014 se matriekuitslae met 5 A’s.
Ander toppresteerders is:
Azelia Viviers ~ 4 A’s
Nanette Erasmus ~ 4 A’s
Sarel Vermaak ~ 3 A’s
Twané Humphreys ~ 2 A’s
Michelle Botha ~ 4 A’s
Sharné Liebenberg ~ 4 A’s
Wiat Marais ~ 4 A’s
Claudia Waldick ~ 4 A’s.
So trots op julle!!
  PORTIES BO!!!!!

 

 

Port Natal Skool presteer op Nasionale vlakChad (4)

Chad Leydekkers, Gr. 12 leerder van Port Natal Skool, was een van 50 leerders wat regoor Suid-Afrika gekies is vir die Wetenskap week,
wat aangebied was by die Noord-wes Universiteit tydens die Maart vakansie. Chad het egter Port Natal Skool se naam hoog gehou,
deurdat hy die enigste leerder was, tussen al daardie top studente, wat 100 % vir sy Wiskunde vraestel behaal het. Port Natal Skool staan
weereens kop en skouers uit op Nasionale vlak.

 

 

 

 

 

 

 

 

uitslae1 (3) uitslae2 (3)           uitslae3 (3)